Centre for Learning Technologies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

KI-Bemiddelde Multimedia –’n Omwenteling in Inhoudskeppinghttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10862KI-Bemiddelde Multimedia –’n Omwenteling in InhoudskeppingLucille MüllerKI-bemiddelde multimedia verwys na die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) om verskillende tipes media soos foto’s, video’s en klank te skep, te verbeter en te optimaliseer.
Wêreldtelekommunikasiedag: Aspirasies en teleurstellings van digitale onderwyshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10613Wêreldtelekommunikasiedag: Aspirasies en teleurstellings van digitale onderwysDr Sonja StrydomTalle uit lae-inkomstehuishoudings of landelike gebiede het nie toegang tot digitale leer of die toestelle wat daarvoor geskik is nie.
Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwyshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10550Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwysSonja StrydomBaie moet nog in Suid-Afrika gedoen word om die digitale kloof te oorbrug.
KI en sosiaal-bewuste pedagogieëhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10500KI en sosiaal-bewuste pedagogieëMagriet De VilliersHierdie kort kursus bied akademici wat aan die US klasgee die geleentheid om hul kennis en begrip van die rol van KI in verskeie pedagogiese benaderings te verbreed, met die fokus op die bevordering van sosiale geregtigheid.
Nuwe vennootsakp tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool Gordonhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10412Nuwe vennootsakp tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool GordonDr Sonja StrydomSLT en sy personeellede erken die belangrike rol van sosiale bewustheid en verantwoordelikheid.
Transformatiewe Assessering Praatjiehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10052Transformatiewe Assessering PraatjieMagriet de VilliersTransformatiewe Assessering Praatjie
Is ChatGPT en AI die einde van assessering soos ons dit ken?https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9991Is ChatGPT en AI die einde van assessering soos ons dit ken?Dr Jan Petrus Bosman​Talks @ Stellenbosch University het onlangs 'n episode vrygestel oor die onderwerp "Is ChatGPT en AI die einde van assessering soos ons dit ken?".
OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die UShttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9662OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die USDalene JoubertDie vooruitgang in kunsmatige intelligensie (KI) het nuwe moontlikhede vir onderrig, leer en assessering (OLA) in die hoëronderrig- (HO-)omgewing ontsluit en nuwe gesprekke daaroor uitgelok.
Kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervaringshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9515Kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervaringsDr Sonja StrydomTydens die onlangse Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-) het Dr Sonja Strydom die heroorweging van kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervarings voorgestel.
Besoek aan die Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte: ʼn Buitengewone, asemrowende ervaringhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9514Besoek aan die Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte: ʼn Buitengewone, asemrowende ervaringElzette le RouxDie maandelikse personeelvergadering van die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) het gedurende Oktober in ʼn ander ruimte as gewoonlik plaasgevind. Die SLT-personeel het die Stellenbosch Biblioteek se Innovasieruimte besoek.