Centre for Learning Technologies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Die departement vir Bedryf, Telematiese Dienste en Projekte (BTP) binne die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) fokus op verskeie dienste en projekte wat toegang verskaf tot onderrig wat gebaseer is op leertegnologieë. 

Telematiese Dienste bied aan studente en leerders groter toegang tot gehalte-onderwys deur tegnologie en tradisionele onderrigmetodes naatloos te vermeng, en verryk die akademiese aanbod aan die US deur die vennootskap met die Hibriede Leer-eenheid by die US. Die dienste is ook beskikbaar vir alle dosente en eksterne partye.

 Die suksesse van die Telematiese Dienste het gelei tot die uitbreiding van hierdie diens na graad 10 tot 12-leerders regoor Suid-Afrika deur die Telematiese Skoleprojek, wat 'n samewerking tussen die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) en die Sentrum vir Leertegnologieë is.


​​​​​​

Kontak Ons


Me Zainab Suliman​

Adjunk-Direkteur: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos
+27 21 808 3880


Me Patsy
van ​de Rheede

Senior Administratiewe Beampte: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos
+27 21 808 9569


Mr Hennie Roux ​

Ateljeebestuurder: Telematiese Dienste

E-pos
+27 21 808 2494


Mr Danie Moolman​

Tegniese Beampte: Telematiese Dienste

E-pos
+27 21 808 9090

​​

Mr Charl van de Rheede

Tegniese Assistent: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos
+27 21 808 9091


Mr Jacques Lamberts

Administratiewe Beampte: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte​​

E-pos
+27 21 808 9507


Me Christina Harvett​

Navors Beampte

Email
+27 21 808 3563​



​​​​​​​