KonsultanteWerksureKontak-inligitngPos en courier adresseKampuskaart
Die Plantsiektekliniek ontvang problematiese plant- en grondmateriaal wat ingedien word en geanaliseer moet word vir probleme soos fitopatogeniese bakterieë, swamme, swam-agtige organismes, virusse en insekte.
Fooie vir 2023
AlgemeenAlgemene Insekte IDVrugteboomSaadGrondTurfGroente
Hou die volgende in gedagte wanneer monsters vir analise versamel en ingedien word...
Statistiese data oor monsters wat die afgelope paar jaar ontvang is, sal binnekort beskikbaar wees.