AC4TR4
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Bestuur

​​Isolation.jpgBurning.jpgFencing.jpg

Verskeie aksies om die uitbraak van Fusariumverwelk by Metocheria aan te spreek, is in gebruik.  Dit sluit in:

  • Die isolasie en agterlating van hewig geïnfesteerde areas
  • Kartering van die verspreiding van Fusariumverwelk by Metocheria
  • Vroeë waarneming en isolasie van alle nuwe infeksies
  • Die inbring van sanitêre en fitosanitêre maatreëls
  • Maatreëls om die verspreiding van Foc op en weg van Metocheria te voorkom
  • Die bekendmaking van 'n bewusmakingsveldtog
  • Die oplei van veldwerkers
Sanitation4.jpgSanitation 5.jpgVehicle disinfestation (3).JPGVehicle disinfestation (2).JPGSanitation2.jpgVehicle disinfestation (1).JPG