Nagraadse opleiding in aspekte wat verband hou met die identifikasie, populasie biologie, genetika, epidemiologie, biologie en beheer van Panama siekte, kan vanaf verskeie internasionale universiteite verkry word.
Gespesialiseerde kursusse word op die simptomatologie, identifikasie en bestuur van Panama siekte aangebied. Dit behels teoretiese en praktiese opleiding deur spesialiste in hul veld van navorsing.
VCG Workshop manual
Vir meer inligting, kontak:
Prof Altus Viljoen
Departement Plantpatologie
Universiteit Stellenbosch
Suid-Afrika
E-pos:
altus@sun.ac.za