AC4TR4
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Geskiedenis

Die eerste Cavendish plantasies by Metocheria Plase is met weefselkultuurplantjies vanaf DuRoi Laboratoriums (RSA) in 2009 aangeplant, en meer plantjies is vanaf Rahan (Israel) in 2011 verkry.

 
Lees meer...
Geografiese Verspreiding

Die voorkoms van Foc TR4 in Afrika is tot Metocheria Plase in noordelike Mosambiek beperk.

 
Lees meer...
Bestuur

Verskeie aksies om die uitbraak van Fusariumverwelk by Metocheria aan te spreek, is in gebruik.


 
Lees meer...

Nuus

Nuutste nuusberig:

10 November 2015

 
Lees meer...
Piesangproduksie in Afrika

Piesangs en meelpiesangs is die wêreld se vierde belangrikste voedselgewas en is van uiterste belang vir voedselsekuriteit inkomste vir meer as 70 miljoen Afrikaners.


 
Lees meer...
Opmerkings & Vrae

Opmerkings en vrae kan hier ingedien word.

 
Sien meer...