AC4TR4
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Geografiese Verspreiding













Die voorkoms van Foc TR4 in Afrika is tot Metocheria Farms in noordelike Mosambiek beperk. Die plaas is vir die produksie van uitvoer 
Cavendish piesangs naby die dorp, Namialo, gestig.  Die area het voorheen hoofsaaklik uit onverboude land bestaan, met bietjie mielies, katoen- en sisalvelde, en kolle kooktipe piesangs (ABB). Nie Fusariumverwelk (Panama siekte) en Moko siekte, of enige ander verwelksiekte van piesang is al op hierdie piesangs waargeneem nie.