Die voorkoms van Foc
TR4 in Afrika is tot Metocheria Farms in noordelike Mosambiek beperk. Die plaas is vir die produksie van uitvoer Cavendish
piesangs naby die dorp, Namialo, gestig. Die area het voorheen
hoofsaaklik uit onverboude land bestaan, met bietjie mielies, katoen- en
sisalvelde, en kolle kooktipe piesangs (ABB).
Nie Fusariumverwelk (Panama siekte) en Moko siekte, of enige
ander verwelksiekte van piesang is al op hierdie piesangs waargeneem
nie. | |