Sheila Brand Beurs
Sal jy graag wil aansoek doen?
Die volgende reëls sal van toepassing wees op aansoeke vir 2021 US Eksterne Fondse:
- Die e-pos se onderwerp moet ALLEEN die studentenommer wees! (bv. 12345678)
- Alle dokumentasie moet in pdf formaat ingedien word
- Voorbeeld van die lêernaam “Studente Nommer_Dokument Beskrywing" (bv. 12345678_UG BEURS-AANSOEKVORM)
- LET OP: Indien jy alreeds die nodige aanhegsels tesame met jou aansoek vir finansiële ondersteuning gestuur het is dit nie nodig om dit weer te stuur nie.
|