Welcoming Week 2020.png​​​​

Voornemende studente​

Aansoekproses:



​Alle studente wat voorwaardelike toelating tot 'n studieprogram gekry het, is welkom om aansoek te doen vanaf 1 April tot 31 Augustus in die voorafgaande jaar waarbinne hulle aansoek wil doen.

Die Sentrum vir Beurse en Lenings stel die suksesvolle studente in kennis van hul uitslag teen Desember van die voorafgaande jaar.

Alle studente, maar veral voornemende studente, word aangemoedig om intussen aan te hou aansoek doen om finansiële steun by eksterne instansies. Die skakel vir aansoeke is by www.maties.com. 

Die sluitingsdatum vir aansoeke by privaat organisasies en maatskappye mag van die Universiteit s'n verskil.

Sien hieronder vir meer informasie:

NSFAS Befondsing​

Befondsingsgeleenthede

US Befondsing

Studente Toelae


                  ​Calendar-icon.jpg

VOEL VRY OM TE KYK  NA ONS KALENDER​