​​​​​​​


 

Geen laat aansoeke sal aanvaar word, behalwe in onderstaande gevalle:

  • Voornemende studente wat toegelaat word tot 'n kursus na 31 Augustus sal steeds aanlyn aansoek kan doen tot 11 Oktober.
  • Akademiese sterk studente wat finansieël behoeftig is, wat na 11 Oktober toegelaat word deur die Fakulteit Dekaan, sal toegelaat word om aansoek te doen vir finansiële ondersteuning.

     

​​​
​​​