Fakulteite
My.Sun
A - Z
Datums
Loopbane @ US
Kontak Ons
Welkom by
Universiteit Stellenbosch
English
Twitter
Facebook
YouTube
It looks like your browser does not have JavaScript enabled. Please turn on JavaScript and try again.
Meeste Gesoek
Rektor & Visekanselier
Waterbeperking Artikels
Doen Aansoek
Beurse en Lenings
Studiegelde
Studente Akkommodasie
Almanak 2019
My.Sun
Kwartaaldatums
Parkering 2019
Jaarboeke
Nuus en Gebeure
Konvokasie
US Personeel Lys
Gradeplegtighede
Kampus Kaarte
Etiek-hulplyn
Tuis
Meer oor ons
Vision & mission
US-Befondsing
Merietebeurse
Werwingsbeurse
US-Beurslenings
Sportbeurse
Eksterne beurse
Algemene reëls en beleide
Doen aansoek
NSFAS
NSFAS Middeletoets
Gereelde vrae (GV’s) oor NSFAS
NSFAS- Appèlle
Befondsingsgeleenthede
Toelae
Intellimali-riglyne
Intellimali - diensverskaffers
Vorms
Gereelde Vrae
Kontak Ons
Centre for Teaching & Learning
Division Student Access
Learning & Teaching Enhancement
Student Affairs
Undergraduate Bursaries & Loans
Recent
Homepage navigation3
Homepage navigation2
Funding Opportunities
homepage navigation1
Aansoeke om beurse en lenings
Vorms
Algemene reëls en beleidsbepalings
Tipe befondsing
Merietebeurse
Werwingsbeurse
US-Beurslening
Sportbeurse
Eksterne-beurse
NSFAS
NSFAS-Middeletoets
Gereelde-vrae-oor-NSFAS
NSFAS-Appèlle
Currently selected
Befondsingsgeleenthede
Kontak Ons
Toelae
Intellimali-riglyne
Intellimali-diensverskaffers
Meer oor ons
FAQs
About
Prospective Students
Reports and Policies
Contact Us
Student Recruitment
Bursary & Loans
Residence Placements
Client Services
All Site Content
NSFAS-Appèlle
Page Content
Die onderstaande is geldige redes waarom 'n aansoek om befondsing afgekeur is of 'n aansoeker op die nie-befondsde lys geplaas is; gevolglik word appèlaansoeke nie in sulke gevalle oorweeg nie:
aansoeke wat ingedien is na die sluitingsdatum wat die NSFAS gestel het;
aansoekers wat versuim het om dokumente ter stawing van hulle aansoek voor te lê teen die sluitingsdatum wat die NSFAS gestel het;
aansoekers wat voorwaardelik befonds is maar versuim het om voor die sluitingsdatum vir die betrokke kwalifikasie in te skryf;
aansoekers wat versuim het om 'n ondertekende LOV of SMB teen die vasgestelde sluitingsdatum in te dien; en
aansoekers vir wie onvoldoende befondsing beskikbaar is, hetsy vir hulle volle program of vir gedeeltes daarvan (na gelang van die befondser en die gekose opsie wat die befondser bied).
Studente teken by die kantoor vir finansiële steun (KVS) op die US-kampus self appèl aan deur die NSFAS-appèlvorm in te vul.
Die NSFAS Kredietkomitee hanteer alle appèlle en kommunikeer die uitkoms daarvan.
Die KVS moet die student wat appelleer het van die uitslag in kennis stel.
LET WEL:
DIE NSFAS VERWERK GEEN APPÈLLE WAT REGSTREEKS VANAF STUDENTE ONTVANG WORD NIE. ALLE APPÈLLE MOET VIA DIE KVS AANGETEKEN WORD.
Laai die
NSFAS Finale Appèl om Finansiële Steun 2018 hier af
.