.jpg)
Sportbeurse
'n Aantal spesiale beurse is beskikbaar vir studente wat op provinsiale of nasionale vlak in sport uitgeblink het.
Aansoekers is welkom om met Maties Sport in verbinding te tree vir meer inligting en om bewyse van hulle prestasies voor te lê: 021 808 4642 of matiesport@sun.ac.za. Die sportbeurse is nie in die US Jaarboek Deel 2: Beurse en Lenings opgeneem nie).
Besoek asseblief Maties Sport vir meer inligting oor ons sportkodes.
