Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Natuurwetenskappe vier Eeufees

​​​
Die Fakulteit Natuurwetenskappe vier vanjaar eenhonderd jaar van wetenskapsonderrig en -navorsing met 'n reeks geleenthede wat oor die hele 2018 strek. Dit wissel van openbare lesings, 'n wetenskapsfilmweek, pub quizes, 'n loopbaantentoonstelling, tot 'n Vrouedagmiddagete en 'n magiese chemie-skouspel. Ons eeufeesboek, 'n Besonderse Denkwyse, Fakulteit Natuurwetenskappe, 1918-2018​, is ook nou beskikbaar. Vir meer inligting oor enige van hierdie geleenthede of die eeufeesboek, stuur vir ons 'n e-pos. 

Vir meer oor ons geskiedenis, klik hier.

'n Lys van al die geleenthede volg hieronder. 

Datum

​Geleentheid

Aanbieder​

​Kategorie

​5 Maart 2018

18:30 - 19:30

Die PlataanCafém, US Museum, Van Ryneveldstraat 

Science Café Stellenbosch

Wat hou die vierde industriële revolusie vir ons in?

​Dave Pepler in gesprek met Prof Willem Visser, Prof Bruce Watson en Prof Eugene Terblanche

​Openbare lesing

​6 Maart 2018

18:30 - 19:30

Die PlataanCafém, US Museum, Van Ryneveldstraat 

Science Café Stellenbosch

Suiker en stres: Hier kom moles!

​Dave Pepler in gesprek met Dr grham Ellis, Prof Anna-Mart Engelbrecht, Prof Reisa pretorius en Dr Theo Nell

​Openbare lesing

​7 Maart 2018

18:30 - 19:30

Die PlataanCafém, US Museum, Van Ryneveldstraat 

Science Café Stellenbosch

Die genetiese manipulasie van menslike embrio's

 

​Dave Pepler in gesprek met Prof Louise Warnich and Prof Anton van Niekerk

​Openbare lesing

​8 Maart 2018

18:30 - 19:30

Die PlataanCafém, US Museum, Van Ryneveldstraat 

Science Café Stellenbosch

Terug in die hede 

 

​Dave Pepler gesels oor sy ervarings in die woude van Afrika en lig die sluier oor van die uitsonderlike plante in die US se Botaniese Tuin se versameling en hoe hulle daar gekom het.

​Openbare lesing

​27 Maart 2018

Spesiale geleentheid

Patterns of the World

​Kontak Ntsiki Langa vir meer inligting. Stuur e-pos

​Spesiale geleentheid vir voornemende studente (slegs op uitnodiging)

​28 Maart 2018

13:00-13:45

Lesingsaal A203, JC Smuts Gebou

Biochemie-lesingreeks

Die kompleksiteit van lewe: van molekules tot die mens

​Prof JH-S Hofmeyr

​Openbare lesing

11 April 2018

17:30

Argon Lesingsaal 2011, Eerstejaars-chemiegebou 

Chemie en Polimeerwetenskap-lesingreeks

​100+ jaar! Viering van die ryke historiese verlede van die Department Chemie en Polimeerwetenskap

​Dr M Le Roux

​Openbare lesing

RSVP teen 6 April. Stuur e-pos.

​16 April 2018

17:30

Pulp Cinea, Neelsie

Wetenskapsfilmweek

What's eating Gilbert Grape?

​Besprekingsleier: Dr T Nell

​Wetenskapsfilmweek vir studente van Fakulteit Natuurwetenskappe

​17 April 2018

17:30

Pulp Cinea, Neelsie

Wetenskapsfilmweek

Outbreak

​Besprekingsleier: Dr T Jansen

​Wetenskapsfilmweek vir studente van Fakulteit Natuurwetenskappe

​18 April 2018

17:30

Pulp Cinea, Neelsie

Wetenskapsfilmweek

The man who knew infinity

​Besprekingsleier: Dr B Bartlett

​Wetenskapsfilmweek vir studente van Fakulteit Natuurwetenskappe

​19 April 2018

17:30

Pulp Cinea, Neelsie

Wetenskapsfilmweek

The imitation game

​Besprekingsleier: Prof J Geldenhuys

​Wetenskapsfilmweek vir studente van Fakulteit Natuurwetenskappe

​20 April 2018

17:30

Pulp Cinea, Neelsie

Wetenskapsfilmweek

Gold

​Besprekingsleier: Dr J Miller

​Wetenskapsfilmweek vir studente van Fakulteit Natuurwetenskappe

​25 April 2018

13:00-13:45

Lesingsaal A203, JC Smuts Gebou

Biochemie-lesingreeks

Meganistiese modellering van sellulêre funksie: biochemie aan die werk

​Prof J Snoep

​Openbare lesing

​​​16 Mei 2018

14:30-17:00

Optika laboratorium, Merensky Gebou

Fisika vier Internasionale Dag van Lig: ervaar eksperimente eerstehands en sien interaktiewe demonstrasies​Vir studente, personeel en publiek
​16 Mei 2018

18:00-19:00

Alfa Lesingsaal, Merensky Gebou

Fisika vier Internasionale Dag van Lig​Prof Andrew Forbes​Openbare lesing

​30 Mei 2018

13:00-13:45

Lesingsaal A203, JC Smuts Gebou

Biochemie-lesingreeks

Die Natuur se oplossings vir die antibiotikaweerstandigheid armageddon

​Prof M Rautenbach

​Openbare lesing

​24 - 28 Junie 2018

​Wetenskapwinterweek vir voornemende studente

​Kontak Ntsiki Langa vir meer inligting. Stuur e-pos. 

​Voornemende studente (moet vooraf inskryf)

23 Julie 2018

17:30

Lokaal 2003, De Beers Gebou

Chemie en Polimeerwetenskap-lesingreeks

Gebruik analitiese LEGO om polimeernanostrukture mee te ontrafel

​Prof H Pasch​Openbare lesing

​24 Julie 2018

18:00

Tigers Milk

​Fakulteit Pub Quiz

​Prof D Haynes

Fakulteits-/studentegeleentheid

​27 Julie 2018

13:00-13:45

Lesingsaal A203, JC Smuts Gebou

Biochemie-lesingreeks

Die probleem met reusegenome: die biologiese ekwivalent van die winzip/gzip utility

​Prof H Patterton

​Openbare lesing

​31 Julie 2018

18:00-19:00

Merensky Gebou 

Fisika openbare lesing

How to train your atom, and what tricks to teach it.

Prof H Uys

​Kontak Paul Williams vir meer inligting.

Stuur e-pos.

​Openbare lesing
31 Julie 2018

19:00-20:45

Merensky Gebou 

Fisika Opedag

Demonstrasies en laboratoriumtoere

​Kontak Paul Williams vir meer inligting.

Stuur e-pos.

​Publiek wat geïnteresseerd is in die wetenskap

​3 Augustus 2018

11:00-14:00

Neelsie-dek en Vroueverenigingsaal

Spesiale geleentheid

Wetenskapsloopbaanuitstalling

​Kontak Comari Schoeman vir meer inligting. Stuur e-pos

​Vir huidige studente

7 Augustus 2018

17:30

Lokaal 2003, De Beers Gebou

Chemie en Polimeerwetenskap-lesingreeks

Chemie: verlede, hede en toekoms

​Prof D Haynes / Dr M Blackie​Openbare lesing

​31 Augustus 2018

13:00-13:45

Lesingsaal A203, JC Smuts Gebou

Biochemie-lesingreeks

Hoe DNS-opeenvolgingsdata ons gehelp het om die evolusie van die flora van die Kaapse blommestreek te verstaan

​Prof D Bellstedt

​Openbare lesing

​9 - 15 September 2018

Konferensie

Deep-learning Indaba

​Dr W Brink. Stuur e-pos.

​Konferensie

​11 September 2018

17:00

Spesiale geleentheid

Chemie magic show

Alchemus

​Spesiale geleentheid / oop vir die publiek / leerders /studente

13 September 2018

Gedurende die dag

Spesiale geleentheid

Chemie magic show

​Alchemus​Genooide leerders

27 September 2018

17:30

Lokaal 1015, Eerstejaarschemie Gebou

Chemie en Polimeerwetenskap: Professorale intreerede​Prof AJ de Villiers​Publiek / Personeel / Studente

27 September 2018

17:30

Lokaal 1015, Eerstejaarschemie Gebou

Chemie en Polimeerwetenskap: Professorale intreerede​Prof AJ de Villiers​Publiek / Personeel / Studente

​28 September 2018

13:00-13:45

Lesingsaal A203, JC Smuts Gebou

Biochemie-lesingreeks

Gannabos: ons GPS na beter steroïedale anti-inflammatoriese middels

​Prof A Louw

​Openbare lesing

1 Oktober 2018

18:30

Spier Hotel

Galadinee en Fakulteit Natuurwetenskappe se Eeufeesboekbekendstelling​Slegs per uitnodiging

5 Oktober 2018

17:30

Lokaal 2003. Eerstejaarschemie gebou

​​Chemie en Polimeerwetenskap-lesingreeks

Meer inligting sal volg.

​Prof L Barbour​Openbare lesing

10 Oktober 2018

16:00 - 17:00

Lokaal 1004, Kamer van Mynwese-gebou

​Aaardwetenskappe Eeufeeslesing

Granites - you gotta love 'em

​Prof John D Clemens​Openbare lesing
​18 Oktober 2018

Nobelpryslesings

Fisika/Chemie/Fisiologie

Meer inligting sal volg

​Dr P Neethling​Openbare lesing

​26 Oktober 2018

13:00-13:45

Lesingsaal A203, JC Smuts Gebou

Biochemie-lesingreeks

Die krag van steroïede?

​Prof A Swart​Openbare lesing

1 November 2018

13:00

Eeufesviering vir personeel van Fakulteit Natuurwetenskappe

Meer inligting sal volg

​Me M van den Worm​Vir personeel van Fakulteit Natuurwetenskappe
​12 November 2018

Plant- en Dierkunde spesiale lesing

Meer inligting sal volg

​Openbare lesing
16 November 2018

​Wetenskapsnavorsingtentoonstelling

Meer inligting sal volg

​Prof W Visser​Uitstalling is oop vir personeel, studente, alumni en industrievennote

11 Desember 2018

17:30

Fakulteit Natuurwetenskapstudente Gradeplegtigheid​Studente / Personeel / Ouers