Ancient Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Me Amy Daniels

​​​
HonsBA, MPhil (Stellenbosch)

​Lektor

Onderrigspesialisasie

Antieke klassieke kultuur

Navorsingspesialisasie

Augustinus van Hippo: Belydenisse en Die Stad van God: teikengehoor(e) en kommunikasiedoelwitte; resepsie van die Klassieke Oudheid; Klassieke in Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys

Huidige navorsingsprojekte

PhD-projek aangaande Hoër Onderwys en Klassieke onderrig; DiaLogical Potgooi

Toekennings

Departement Antieke Studie, Universiteit Stellenbosch beurs (2010-2011); Deutscher Akademischer Austauschdienst (DAAD) beurs vir Duits (2008); Leipzig Universiteit Herder Instituut Somerkursus beurs (2008); Universiteit Stellenbosch Merietebeurs (2006-2008); Lid van die Golden Key Honour Society (ingelyf 2006) 

​CV

E-pos