Staffnet
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Gereedskapskis vir Visie 2040 en Strategiese Raamwerk: 2019–2024

'n Gereedskapskis is saamgestel om personeel behulpsaam te wees om die visie en raamwerk met alle beleide, planne, dokumente en strukture van die US te belyn. Die gereedskapskis bevat aflaaibare elemente wat op verskillende toestelle gebruik kan word, asook die opsie om professioneel gedrukte en gebinde weergawes van sommige van die items by AFRICAN SUN MeDIA te bestel. Klik hier vir inligting oor die gereedskapskis.