Staffnet
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Fasiliteerder-opleiding


Fokus

Om vaardighede in fasilitering te ontwikkel, met spesifieke verwysing na waardes in aksie.

Wie kan bywoon?

  • Kandidate wat reeds ’n basiese WiA-werkswinkel bygewoon het
  • Diegene wat die waardesambassadeur-program bygewoon het
  • Diegene wat deur hul onderskeie subeenhede gesekondeer is

Formaat

  • Hoogstens 12 deelnemers
  • ’n Werkswinkel van drie dae

Koste

  • Word tans uit die projekbegroting befonds.

Kontak