Legal Services
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Regsdienste

Welkom by die Afdeling Regsdienste van die Universiteit Stellenbosch. Die kundiges in ons klein, dinamiese span staan die studente, personeel en bestuur van die Universiteit met regsadvies en -steun sowel as regsvoldoening en studentedissipline by.

Ons het 'n paar nuttige hulpbronne bygevoeg – soos skakels na belangrike dokumente, prosedures en vorms. As daar enigiets anders is waarmee ons jou kan bystaan, kontak ons​ gerus.