pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aans​oek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program​​​
Departe​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

NAGRAADSE DIPLOMA​programme

​​NGDip (Ingenieurswese)
Bedryfsingenieurswese
​31 Okt 2024
​31 Okt 2024​
NGDip (Ingenieursewese)
(Meganiese Ingenieursewese)​

Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
​30 Sept 2024
​01 Des 2024
NGDip​ (Elekt​riese Ingenieurswese)
Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese
​31 Oct 2024
​30 Nov 2024​
NGDip (Ingenieurswese)
(Siviele Ingenieursewese
)​​
Siviele Ingenieurswese​
​31 Okt 2024
​31​ Jan 2025

magister​PROGRAMME​

​​ ​Magister in die Ingenieurswetenskappe (MIngSci)
​MIngSci (Biomediese Ingenieurswese)
     G​​estruktureerde-opsie
     Navorsingsopsie​​
​​Instituut vir Biomediese Ingenieurswese
​30 Sept 2024
​​01 Des 2024​
​​Magister in die Ingenieurswese (MIng)
​MIng (Bedryfsingenieurswese)
     Navors​ingsopsie​
Bedryfsingenieurswese
​31 Aug 2024
​31 Okt 2024

​MIng (Bedryfsingenieurswese)
(Fokus: Datawetenskap) 
     Gestruktureerde-opsie​
Bedryfsingenieurswese
31 Okt 2024
​31 Okt 2024
​​MIng (Chemiese Ingenieurswese)
     Navors​ingsopsie​
Chemiese Ingenieurswese​
​31 Jan 2025
​31 Jan 2025

MIng (Chemiese Ingenieurswese) ​(Fokus: ​​Data Analitika)​
   ​  Gestruktureerde-opsie  ​

Chemiese Ingenieurswese​31 Sept 2024
31 Sept 2024​
MIng (Chemiese Ingenieurswese) (Fokus: Volhoubare Chemiese Ingenieurswese
     Gestruktureerde-opsie

Chemiese Ingenieurswese​
​​
31 Sept 2024
31 Sept 2024
​​MIng (Elekt​riese Ingenieurswese)
     Gestruktureerde-opsie
     Navors​ingsopsie​
​Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese


31 Okt 2024
30 Nov 2024


30 Nov 2024
31 Jan 2025
​MIng (Elektroniese Ingenieurswese)
     Navors​ingsopsie​
Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese
​30 Nov 2024
​31 Jan 2025
​MIng (Ingenieursbestuur)
     Gestruktureerde-opsie
     Navors​ingsopsie​​
Bed​ryfsingenieurswese

31 Okt 2024​​
30 Aug 2024

​​31 Okt 2024
30 Okt 2024
​MIng (Meganiese Ingenieurswese)
     Gestruktureerde-opsie
     Navors​ingsopsie​
Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
​​30 Sept 2024
​01 Des 2024
​​MIng (Megatroniese Ingenieurswese)
     Navors​ingsopsie
Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
​30 Sept 2024
​​01 Des 2024
​MIng (Siviele Ingenieurswese)
     Gestruktureerde-opsie
     Navors​ingsopsie​
Siviele Ingenieurswese​

​31 Okt 2024
31​​ Okt 2024

​31 Jan 2025
31 Jan 2025
​​doktoraleprogramme
​​PhD (Bedryfsingenieurswese)
Bedryfsingenieurswese
30 Sept 2024
30 Oct 2024
​​PhD (Biomediese​ Ingenieurswese)
​​Instituut vir​ Biomediese Ingenieurswese
​01 Des 2024
​​01 Des 2024
PhD (Chemiese Ingenieurswese)
Chemiese Ingenieurswese​
31 Jan 2025
​​31 Jan 2025
PhD (Elektriese​ Ingenieurswese)
Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese

​30 Nov 2024

​31 Jan 2025

PhD (Elekroniese Ingenieurswese)
Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese
​30 Nov 2024​31 Jan 2025
PhD (Ingenieursbestuur)
Bedryfsingenieurswese
​30 Sept 2024
31 Des 2024
PhD (Meganiese Ingenieurswese)
Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
​01 Des 2024
​01 Des 2024

PhD (Megatroniese Ingenieurswese)
Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
​01 Des 2024
​01 Des 2024
​PhD (Siviele Ingenieurswese)​​
Siviele Ingenieurswese​
​​31 Oct 2024
31 Jan 2025


Aansoekproses