Voornemende studente
Jy is welkom om die Universiteit Stellenbosch Kliëntediens te kontak.
Kantoorure: 08:00 – 16:30
- Telefoon: +27 (0)21 808 9111
- E-pos: info@sun.ac.za - onthou om jou studente nommer in die ontwerps lyn in te vul asb.
Ingeskrewe studente
Ingevolge die verskeidenheid wetgewing wat die vertroulikheid van inligting beskerm, en weens die werklikheid waarbinne die Sentrum bedryf word, moet jy asseblief na die betrokke beampte vir beurse en Lenings by die Admin A-gebou toe kom wat jou self sal help sonder om enige derde party (ook nie ouers of voogde nie) te betrek.
Maandae tot Vrydae: 08:00 – 16:30
Konsultasie Ure
Studente wat om NSFAS-befondsing aansoek doen en dit ontvang
Die Kantoor van die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS)
- Deelkostelyn: 0860 067 327
- E-posadres: info@nsfas.org.za