Human Resources
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​ Bemarking van WWP

Bespreking vir die deling van algemene inligting rakende dienste beskikbaar en hoe om toegang te kry daartoe

Toesighoudende inligtingsessie – bestuur van swak gesondheid en onbevoegdheid deur Werknemerwees​intervensie

SUN-eHR

Bestuurkonsultasie

Bestuurskonsultasie help bestuurders om: 

  • Ondersteuning vir ‘n moeilike werknemer
  • Die verkening van kwessies wat verband hou met swak prestasie
  • Konflik bestuur
  • Gee aandag aan vermoedelike dwelmmisbruik en mediese ongeskiktheid
  • Die verwysing na WWP – informele en formele wisinging
  • Hoe om die toesighoudende verwysingsvorm te voltooi

Werkswinkel en opleiding

Vir meer inligting oor welwees​verwante opleiding besoek opleiding en ontwikkeling op SUN-e-HR-stelsel. Stuur 'n e-pos aan Shibu@sun.ac.za vir pasgemaakte welwee​sopleiding/werkswinkel


​​