Een van die kernwaardes in die Strategiese Raamwerk van die Universiteit Stellenbosch (US) is BILLIKHEID, wat daarop afgestem is om ’n groep uitnemende studente, akademici en administratiewe personeel teweeg te bring wat demografies meer verteenwoordigend is van die Suid-Afrikaanse samelewing.