WERKSESSIES EN OPLEIDING
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid bied verskeie opleidingsessies. Indien jou omgewing belangstel om opleiding van die Eenheid vir Gelykwaardigheid te ontvang, kontak Michelle Munro (Bestuurder: MIV en Seksualiteite Portefeulje en Opleiding), by equalityunit@sun.ac.za. Pasgemaakte opleiding oor sosiale geregtigheid-onderwerpe kan aangevra word indien die onderstaande lys nie het wat jy nodig het nie. Die opleidingsonderwerpe sluit in:
Seksuele teistering in die werksplek
| Bemiddeling en konflikhantering
|
Toestemming (Consent)
| Empatie
|
Geslagsgebaseerde geweld en seksuele teistering: omstander-effek
| Onbewustelike vooroordeel
|
Geslag in die werksplek
| Onbillike diskriminasie
|
Geslagsgebaseerde geweldsensitisering: 'n trauma-belynde reaksie
| Rapportering van onbillike diskriminasie, teistering, seksuele teistering en viktimisasie
|
MIV
| MIV-berading en -toetsing
|
Interpersoonlike kommunikasievaardighede
| Seksualiteite, geslagsvloeibaarheid en voornaamwoorde
|
Afknouery in die werkplek
| Eenheid vir Gelykwaardigheid oorsig en dienste
|
|
|
| |