Human Resources
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Wellwees Programme


​​​​ ​
Werknemerondersteunings-program(WOP)
Deur die Welweesprogram sal die Afdeling Menslike Hulpbronne dus ʼn omgewing daarstel wat doeltreffende en doelmatige dienslewering ondersteun, terwyl dit ook so ver redelik moontlik werknemers se persoonlike omstandighede in ag neem, wat gestremdheid, MIV en vigs, en ander gesondheidskwessies insluit, deur die konsep van ‘welwees’ te vestig en te bevorder.Die US erken en bevestig voorts dat menslike kapitaal die belangrikste hulpbron in die instelling is ....  ​
Lees meer ›
Gesondheidsbevorderings-program
"Health promotion supports personal and social development through providing information, education for health and enhancing life skills. By so doing, it increases the options available to people to exercise more control over their own health and over their environments, and to make choices conducive to health. Enabling people to learn throughout life, to prepare themselves for all of its stages and to cope with chronic illness and injuries is essential…" - Ottawa Charter, WHO 1986  
Lees meer ›
MIV-Vigs Werkplekprogram
Die Universiteit Stellenbosch (US) erken dat werknemers wat met MIV en vigs leef geregtig is op gelykheid, waardigheid en privaatheid, en besef voorts die erns van die MIV-en-vigspandemie. Die werkplekprogram is in pas met die visie en missie van die US se Kantoor vir Institutionele MIV/vigs Koordinering (KIMK), en wil bewustheid wek, die verspreiding van die siekte deur opvoeding en opleiding voorkom, en gesamentlik 'n  ʼn omgewing skep waar geen personeellid op grond van MIV/vigs-status aan onbillike diskriminasie onderwerp word nie.  
Lees meer ›​​​​​​​​

​​handshake150.jpg
heartbeat150.jpg Aids.jpg​​​​​

​​