Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Boekbestellings

​​​

​​

Elke departement in die Fakulteit Ingenieurswese is verantwoordelik om handboeke te bestel vir die modules waarvan hulle tuisdepartemente is (d.i. die modules wat elke departement aanbied).

Lees asb. die instruksies op die tuisblad van die boekbestel-stelsel versigtig deur en maak seker dat jy die korrekte boeke bestel. Sodra jy 'n boek bestel het is jy verantwoordelik vir die betaling van daardie boek(e) en die relevante bedrag sal op jou studenterekening bygevoeg word. Boeke kan nie teruggestuur word indien dit verkeerdelik bestel word nie. Maak dus asb seker dat jy WEL betyds bestel.


GEEN LAAT BESTELLINGS KAN GEPLAAS WORD NIE


Lees asb. die Fakulte​it Ja​​​arboek Deel 11 vir inligting oor die kurrikulum.

Om jou boeke te bestel, kliek asb. hier.