Conservation Ecology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​Bewaringsekologie en Entom​​olog​​​​​ie​​​​​

Huidige Nagraadse Studen​​​te 

Navorsingsd​​ag

Aan die einde van die eerste semester bied die Departement 'n navorsingsdag aan wat bestaan uit kort studenteseminare oor hulle navorsingsprojek. Hierdie navorsingsdag vind elke jaar laat in Mei plaas. Die doelwit van die navorsingsdag is om 'n konferensie-tipe atmosfeer te skep waarbinne die studente hulpvaardige, konstruktiewe terugvoer en kritiek vanaf kollegas in die Departement kry. ​​

Alle nagraadse studente, PhD-studente in hulle 2de en 3de jare en MSc-studente in hulle tweede jaar sal 'n geleentheid kry om hulle werk aan te bied. Daar word van departementele akademiese personeel en nagraadse studente verwag om die dag by te woon, terwyl bywoning ook oop is aan voorgraadse studente en navorsers van buite die Departement. Daar word van nagraadse studente en hulle studieleiers/medestudieleiers verwag om ander verpligtinge so te skeduleer dat hulle op die dag beskikbaar is.  Dr Francois Roets koördineer die geleentheid.

 

Awards


​​Alumni Facebook-b​lad

Studente van die Departement moet asseblief 'n e-pos aan prof Karen Esler stuur om hulself bekend te stel voor hulle navraag doen om by die groep aan te sluit. As ons u nie herken nie, sal u nie kan aansluit nie! Hier...
​​

Verteenwoordi​gers

Na-doktorale vert​eenwoordiger: 

Nagraadse verteenwoordigers:

Hoof tutor:

​​​



Belangrike informasie