Conservation Ecology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​Bewaringsek​​ologie en Entomologie​

Navo​rsing


Diversiteit & Symb​​iose

Lewe het die planeet verower deur te netwerk. Met verhoogde globale menslike bedreigings aan die natuurlike omgewing, is daar verhoogde ontwrigting in interaksies tussen verskillende organismes. Baie van hierdie interaksies, veral dié tussen kleiner organismes, word nie duidelik verstaan nie​​. Navorsing fokus op die beskrywing van sommige van hierdie interaksies, sowel as die identifisering van menslike invloede op sulke gespesialiseerde stelsels. 

Kontak: Prof​ Francois Roets (fr@sun.ac.za)