Bewaringsekologie en Entomologie
Navorsing
Bewaringsbestuur & Ruimtelike Beplanning
Navorsing is gebaseer op aktiewe
samewerking met nie-regeringsorganisasies en staatsdepartemente op 'n
verskeidenheid van bewaring- en volhoubaarheid beplanningsinisiatiewe wat fokus op
toetsing van konseptuele raamwerke en operasionele modelle wat skakeling verbeter tussen navorsing en implementering, meting van volhoubaarheid en doeltreffendheid van bewaringsaksies, verbetering van die
aanpassingsvermoë van hulpbronbestuur instellings deur middel van verbeterde
begrip van sosiale netwerke, kennis en innovasie bestuur en ruimtelike
bewaring prioriteit vir die landskap beplanning.
Kontak: Prof Karen Esler (KJE@sun.ac.za)