Departement Ou en Nuwe Testament
Een van die fokusgebiede van die dissiplinegroep is navorsing oor Bybelse hermeneutika teen verskillende agtergronde, sowel histories as kultureel. Afrikakontekste en die konsep van gender word intens ondersoek.
Nóg ’n belangrike fokuspunt is Bybelse eksegese en Bybelse teologie. Kwessies word in die konteks van die Bybelse wêreld ontleed voordat dit met hedendaagse maatskaplike en etieksake in verband gebring word.
NAGRAADSE KWALIFIKASIES
NAGRAADSE DIPLOMAS
MAGISTERGRADE
DOKTORALEGRADE