Universiteitsreëls vereis dat studente wat vakke herhaal wat reeds vantevore geslaag is ten einde prestasiepunte te verbeter, vir al sodanige vakke as spesiale student moet registreer.
Die Skool word vereis om te verseker dat alle studente hieraan voldoen.