Bewaringsekologie en Entomologie
Navorsing
Mondi Ekologiese Netwerk Program: Ontwerp Landskappe vir die Toekoms
MENP spits hul toe op die ontwerp van landskappe vir die toekoms, gebaseer op die
belangrikste uitgangspunt van grootskaalse ekologiese netwerke (ENs). EMs is
netwerke van stroke en nodusse wat komposisionele biodiversiteit en
ekosisteem dienste in stand hou, in 'n land- bosbou omgewing. ENs sluit in
al die funksies wat 'n natuurreservaat sou hê, en wys daarom ontluikende
beginsels teenoor eenvoudige stroke. Hierdie opkomende beginsels sluit in die instandhouding en bestuur van sulke waardevolle landskap kenmerke soos
heuwels en vleilande. Die bevindinge tot op datum is baie bemoedigend, en
beklemtoon dat ENs 'n bewaringsmaatreël is wat volhoubare bosbou sal laat plaasvind in die toekoms. Meer...
Kontak: Prof James Pryke (jpryke@sun.ac.za)