Conservation Ecology
Welkom by Universiteit Stellenbosch


​Bewaringsekologie en Ento​​mologie​

Nav​​orsing


Krokodille & Ander Wil​​​dspesies​

Die krokodil navorsing groep het in Botswana gewerk vanaf 2002 - 2006. 'n Krokodil bestuursplan was aan die Departement van Natuur en Nasionale Parke in Botswana oorhandig en dit is sedertdien deel van die ODMP (Okavango Delta Management Plan) konsep. Dit is fantastiese nuus. Twee lede van die groep (Vince Shacks en Sven Bourquin) woon tans in Maun, Botswana en sal assisteer met die implementering van die bestuursplan. Die navorsingsgroep is tans besig met die uitvoering van 'n soortgelyke projek in die Zambezi vallei in Zambië. Vir verdere besonderhede teken in op http://www.earthwatch.org/expeditions/leslie.html ​

Kontak: Prof Alison Leslie (aleslie@sun.ac.za)​​