Conservation Ecology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​Welkom by die Bewaringsekologie en Entomologie Depar​tement​​​​​

​​​​​​​
​Kwessies soos besoedeling, klimaatsverandering en die uitwissing van spesies is besig om 'n groot bron van kommer te bekom.  Ons ekonomie, gemeenskap en lewensonderhoud is afhangklik van hoe ons, ons riviere, berge, woude en vleilande behandel.

Die samesmelting van Bewaringsekologie en Entomologie as 'n departement, bring teweeg 'n aansienlike liggaam van onderrig en navorsingskundigheid in die snel groeiende, belangrike gebied van bewaring in landbou en ontwikkeling van landskappe.

Ons reeks kundigheid sluit in; geïntegreerde plaagbeheer, bewaring van natuurlike gemeenskappe, die bestuur van lewende hulpbronne, bewaring beleidsformulering en die oordrag van tegnologie.


PANEMA Webinar 6
​​​​  ​Vrydag 2 December
​  ​12h00 SATS
​  ​​11h00 CET