Bewaringsekologie en Entomologie
Navorsing
Krokodille & Ander Wildspesies
Die krokodil navorsing groep het in Botswana gewerk vanaf 2002 - 2006. 'n Krokodil bestuursplan was aan die Departement van Natuur en Nasionale Parke in
Botswana oorhandig en dit is sedertdien deel van die ODMP (Okavango
Delta Management Plan) konsep. Dit is fantastiese nuus. Twee lede van die groep (Vince Shacks en Sven Bourquin) woon tans in Maun, Botswana en sal
assisteer met die implementering van die bestuursplan. Die navorsingsgroep is tans besig met die uitvoering van 'n soortgelyke projek in die Zambezi vallei
in Zambië. Vir verdere besonderhede teken in op
http://www.earthwatch.org/expeditions/leslie.html
Kontak: Prof Alison Leslie (aleslie@sun.ac.za)