Ons DOELSTELLING is om navorsing doen wat fokus op die vohoubare beheer van insek en myt plae op vrugtebome en wingerde in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika.
Ons VISIE is dat produsente in staat sal wees om vrugte te produseer van 'n hoë gehalte wat insekdoder-vry is.
NAVORSING in Toegepaste Entomologie binne Bewaringsekologie en Entomologie is opgedeel in vier programme:
Vrugtevlieg ekologie Mot plaag bestuur Biologiese beheer van insek en myt plaeKwarantyn plae