Conservation Ecology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Geïntegreerde Plaagbeheer

C. perm PA pse.jpg5.jpgCopy of Ectomyelois ceratoniae.jpg

Ons doel is navorsing van volhoubare beheer van insekte en mytplae op boom vrugte en wingerde in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Ons doel is ook om produsente in staat te stel om 'n hoë gehalte vrugte wat insekdoder-vry is te produseer. Navorsing in Toegepaste Entomologie binne ConsEnt is in vier programme verdeel, naamlik: Vrugtevlieg ekologie, Mot plaagbeheer, Biologiese beheer van insekte en Mytplae, Kwarantyn peste.

Kontak: Dr Pia Addison (pia@sun.ac.za)

​​