Human Resources
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by Universiteit Stellenbosch se Menslike Hulpbronne Afdeling

​​
Die MH-afdeling fokus op professionele en vaartbelynde dienslewering tot voordeel en ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch se strategiese inisiatiewe, waaronder die optimale ondersteuning van die bestuur van sy mensekapitaal.

MH streef ook voortdurend daarna om ‘n professionele konsultasiediens aan alle personeellede te lewer.​