Interdisciplinary Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Departement Interdissiplinêre Gesondheidswetenskappe 

​​​Afdelings wat in hierdie departement gehuisves word, is betrokke by 'n reeks opvoedkundige aktiwitetie en hanteer studente op voorgraadse sowel as nagraadse vlak.

Danksy innoverende projekte en inisiatiewe het die departement se nagraadse studentekorps geweldig uitgebrei.  Afstandsonderrig- en tenologie-gemedieerde programme wat deur die departement aangebied word, dra trouens daartoe by dat ‘n groot aantal Stellenbosch-studente nie meer land- of kampusgebonde is nie, maar inderwaarheid verteenwoordigend is van die hele wêreld.

Lees meer...