Die afdeling Anatomiese Patologie in samewerking met die Stellenbosch Universiteit Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe en die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens bied die volgende aan:
- 'n omvattende diagnostiese diens in Anatomiese Patologie aan pasiënte en dokters
- opleiding van voor- en nagraadse studente
- aktiewe betrokkenheid by navorsing van 'n multidissiplinêre aard.
Hoof:
Prof JW Schneider
Tel: +27 21 938 4041
Faks: +27 21 938 6559
E-pos: jws2@sun.ac.za
Kontakpersoon: Ms Elke van Wyngaardt
Tel: +27 21 938 4041
Faks: +27 21 938 6559
E-pos: efvw@sun.ac.za