Personeel
Mev Gouwa Dawood
Afdelingshoof
Tel: +27-21-938 9526
E-pos: gouwa@sun.ac.za
Onderrigveld: Oudiologie vir die Spraak-Taalterapeut; Ourale Rehabilitasie
Navorsingsfokus: Pediatriese MIV/VIGS; Gehoorgestremdheid; (Sentrale) Ouditiewe Prosessering
Dr
Berna Gerber
Koördineerder: Nagraadse program
Senior lektor
Tel: +27-21-938 9741
E-pos: berna@sun.ac.za
Onderrigveld: Biomediese etiek, gesondheidsbevordering en voorkoming, gestremdheidstudies
Navorsingsfokus: Vroeë kommunikasie intervensie; Gesondheidsberoepsonderwys; Gesondheid-geesteswetenskappe (health humanities)
Me Corneli Strydom
Lektor
Koördineerder: Kliniese Program
Tel: +27-21-938 9586
Faks: +27-21-938 9737
E-pos:
corneli@sun.ac.za
Onderrigveld: Pediatriese disfagie, neurogene spraakafwykings, aanvullende en alternatiewe kommunikasie (AAK), vroeë kommunikasie intervensie
Navorsingsfokus: AAK, pediatriese voedingsprobleme en disfagie
Dr Adele May
Lektor
Tel: +27-21-9389494
E-pos: adeler@sun.ac.za
Field of teaching: Augmentative and alternative communication (AAC), early childhood intervention, disability studies
Research focus: AAC, dementia, severe communication disabilities; participation and inclusion
Me Helena Oosthuizen
Lektor
Tel: +27-21-938 9494
E-pos:
oosthe@sun.ac.za
Onderrigveld: Taalontwikkeling en -gestremdheid
Navorsingsfokus: Taalgestremdheid in 'n veeltalige samelewing, Assessering van kindertaalgestremdheid
Mev Monique Visser
Lektor
Tel: +27-21-938 9494
E-pos: mputter@sun.ac.za
Onderrigveld: Artikulasie- en Fonologiese Afwykings, Taalontwikkeling en -gestremdheid
Navorsingsfokus: Taal en Geletterdheid; Gesondheidsberoepsonderwys
Me Faeza Bardien
Koördineerder: Voorgraadse Program
Lektor
Tel: +27-21-938 9099
E-pos: faeza@sun.ac.za
Onderrigveld: Spraak en Gehoorwetenskap, Verworwe neurogene taalafwykings
Navorsingsfokus: Verworwe neurogene kommunikasieafwykings, Interprofessionele opleiding
Mrs Alida de Beer
Lektor
Tel: +27-21-938 9494
E-pos:
aellis@sun.ac.za
Onderrigveld: Kraniofasiale Afwykings, Stemafwykings, Volwasse Disfagie en Navorsing
Navorsingsfokus: Disfagie, Volwasse Neuro, Kraniofasiale Afwykings, Epidemiologie
Sekretaresse: Mev Faheema Losper
Tel: +27-21-938-9494
Faks: +27-21-932-0805
E-pos: faheema@sun.ac.za