Centre for Student Administration
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​

​Sentrum vir​​ Studente-administrasie​

Kursuskantoor​

Megan Jantjies  

Fakulteitsadministrateur en Hoof: Kursuskantoor

Megan Jantjies

+27 21 938 9204

Stuur e-pos

  • Bestuur van studente administrasie met betrekking tot die toelating, registrasie en kwalifikasieverwerwing van studente. 
  • Voorsien die sekretariaat van Komitees vir Voor- en Nagraadse Onderrig, Fakulteitskomitee en Fakulteitsraad. 
  • Toepassing van Jaarboekbepalings, beleide en prosedures wat verband hou met akademiese programme en geregistreerde studente.
Vanessa Joseph  

Fakulteitsbeampte​

Vanessa Joseph

+27 21 938 9235

Stuur e-pos

  • Bestuur aansoeke om toelating tot nagraadse programme.
  • Hanteer navrae in verband met nagraadse programme.
  • Registrasie van studente.
  • Bestuur die uitreiking van:
  • akademiese rekords  aan studente en
  • studieverklarings aan studente.
  • Hanteer die opdatering van persoonlike inligting van studente op die US-stelsel.​
Khululekile Dyule  

Fakulteitsbeampte (Stellenboschkampus)

Khululekile Dyule​

+27 21 808 4842

Stuur e-pos

  • Hanteer die aansoeke om toelating tot voor- en nagraadse programme 
  • Hantering van navrae rakende voorgraadse programme en nagraadse programme wat op die Stellenboschkampus aangebied word
  • Registrasie van studente
  • Hanteer die uitreiking van:
    • akademiese rekords aan studente en
    • studieverklarings aan studente
  • Hanteer die opdatering van persoonlike inligting van studente op die US-stelsel
  • Hanteer die aansoekproses van RPL vir vrystelling en RTT-aansoeke vir voorgraadse programme​.
Nobukho Njemla-Klaas  

​Administratiewe Beampte: Kursusse​

Nobukho Njemla-Klaas​

+27 21 938 9199

Stuur e-pos​

  • Administratiewe ondersteuning aan die Fakulteitsadministrateur vir die Komitees van Voor- en Nagraadse Onderrig, Fakulteitskomitee en Fakulteitsraad.​
  • Hanteer die bestuur van die databasis van geakkrediteerde buitedosente
  • Hanteer die kommunikasie van besluite van die Fakulteitsraad en Senaat
  • Verleen hulp en advies met betrekking tot die na​graadseaansoek-ondersteuningsdatabasis (NAO), nagraadseaansoek-dokumentasie en skakeling met studente en personeel.​​​​