Human Resources
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Mentorskap en Bestuursafriging ("Coaching")

​​​​​​​​​​​​​​​​​ lyn_30.jpg mentoring.jpg   

​M​entorskap

Ons glo dat mentorskap bydra tot die bereiking van die volgende uitkomste:

  • ​Oriëntering tot die US / Induksie tot 'n nuwe werk en kultuur / Begrip van formele en
    informele strukture.
  • Ontwikkeling van professionele en persoonlike netwerke / Die bou van kollegialiteit en gemeenskap / Bystand in die identifisering van bronne van ondersteuning.
  • Hulp met oorgange, soos om na 'n nuwe werk of rol te beweeg.
Enige werknemer wat toegang tot ‘n mentor benodig kan met hul MHB praktisyn praat of vir Almene Potgieter​​ kontak.


Bestuursafrigting ("Coaching")

"Coaching" is beskikbaar vir alle werknemers om hul persoonlike en professionele effektiwiteit te ondersteun en te bevorder.

Versoeke vir "coaching" kan aan Almene Potgieter gestuur word.​​​​​


Bestuurder:  Talent
Me Almene Potgieter

E-pos: ap@sun.ac.za

 ​​​_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ 

​"Coaching is unlocking a person's potential to maximise their own performance. It is helping them to learn rather than teaching them." Sir John Whitmore



 Artikels

  • Volg binnekort

 Template

  • Volg binnekort

 Hulpmiddels

  • Volg binnekort