Human Resources
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​​​​​​​​​​​​​​​Menslike Hulpbronne se Kliëntedienssentrum is ’n strategiese inisiatief van die Afdeling Menslike Hulpbronne en is daarop gemik om maniere te vind om prosesse te vereenvoudig en inligting met personeel te deel ten einde gesonde werknemerverhoudinge te bevorder en die algehele sukses van die Universiteit Stellenbosch te verseker.

​Die Kliëntedienssentrum staan personeel by met navrae oor onder andere:
  • Verlof
  • Diensvoorwaardes
  • Mediese fondse
  • Voordele
  • Visumbriewe
  • MH-beleidsrigtings en prosedures
  • Opleiding en ontwikkeling
  • Bedankings
  • Werwing en vakatures
  • Werknemerwelwees
  • Billike indiensname
​ Navrae wat op spesifieke kwessies soos griewe betrekking het, sal deur die kliëntediensbeamptes na ’n menslikehulpbronspesialis verwys word.


  Kliënte Terugvoer


Posadress
Menslike Hulpbronne
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X1
Matieland, 7602

Fisiese Adres
Administrasiegebou C
Victoriastraat
Stellenbosch​​​


Kampuskaart