Industrial Psycholohy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Magister/Meesters Aansoekers

​​​​​​​​​​​​​​​

Die Department bied die volgende magister programme aan. Kliek op die relevante program hieronder  vir die programvereistes:

    • Vol-tesis magister

Vir meer inligting rakende Bedryfsielkunde programstrukture en kursusinhoud lees hier .

  • Program neem in aanvang:     Januarie
  • Program aanbieding:                  Modulêr 

Ons Magisterprogram in Bedryfsielkunde word op 'n modulêre basis aangebied.  Verpligte klasse word in drie blok-sessies gedurende een jaar aangebied, vir altesaam vyf weke.  Die weke word normaalweg soos volg aangebied:  een week in die derde week van Januarie; twee weke aan die einde/begin van Mei/Junie en die laaste twee weke aan die begin van November (dit is 'n totaal van 25 dae studieverlof dae wat u van u werknemer sal versoek vir die jaar).  Verder, enige vervoer- of akkommodasie reëlings bly die onus van die student.

Die MCom (Bedryfsielkunde) kursuswerk/gestruktureerde magister bied toelating tot 'n twaalf maande internskap wat lei tot statutêre registrasie as Sielkundige (Bedryfsielkunde) by die Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA), na die suksesvolle aflegging van die raadseksamen van die HPCSA.  Die MCom (Menslike Hulpbronbestuur) lei tot nie-statutêre registrasie as  Meester Menslike Hulpbron Praktisyn.

BEURSE

Die departement bied 'n departementele beurs​ aan vir magisterstudente gebaseer op historiese akademiese prestasie. Stuur asb die voltooide beursaansoekvorm aan Me C Cillie soos aangedui op aansoekvorm.

Aansoeke open op 1 Mei.

Die Universiteit van Stellenbosch webtuiste is verkrygbaar via die volgende skakel vir die amptelike aansoek

Vir verdere navrae kontak Me C Cillie - Tel: 021-808-3005   / E-pos: cmcillie@sun.ac.za

 

Elektroniese aansoeke sluit as volg:

Suid Afrikaanse Kandidate: 30 September  en 

Internasionale Kandidate: 1 September 

  
  
Description
  
  
  
  
Nagraadse Weke RoosterNagraadse Weke Rooster
Nagraadse Weke RoosterNew tab
Program Skedulehttp://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/Documents/gauvatoday.jpg
Program SkeduleIn page navigation
Gedesentraliseerde AssesseringsvormGedesentraliseerde Assesseringsvorm
Gedesentraliseerde AssesseringsvormNew tab
Werkgewer toestemmingWerkgewer toestemming
Werkgewer toestemmingNew tab
Riglyne: Navorsingsvoorstelhttp://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/Documents/red1.png
http://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/_layouts/15/WopiFrame.aspx?sourcedoc={89D523AB-B060-4D6D-933B-E7906F77CE96}&file=Guidelines1%20for%20Master%20Research%20Proposal.docx&action=defaultIn page navigation
Riglyne: Magister Skryfriglyne http://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/Documents/red2.png
http://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/_layouts/15/WopiFrame.aspx?sourcedoc={206439CD-790D-40A9-9DBE-3149FBF83588}&file=Guidelines%20for%20writing%20papers%20in%20Industrial%20Psychology%202014.pdf&action=defaultIn page navigation
  
  
Description
  
  
  
  
MoUhttp://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/Documents/c2c317b76054b9488ddad2370a7c2266.jpg
http://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/Documents/MoU-template%20(Afrikaans).docx?d=wce074501d7864ae882e95810342b46faIn page navigation
Voorsitterseksamen/english/faculty/economy/industrial-psychology/Documents/green%202.png
http://www.sun.ac.za/english/faculty/economy/industrial-psychology/Documents/CCE_.pdfIn page navigation