Prof Doreen Kaura in WGO-taakspan vir moedergesondheidsnorme aangestel | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10987 | | Prof Doreen Kaura in WGO-taakspan vir moedergesondheidsnorme aangestel | FMHS Marketing & Communications | Professor Doreen Kaura is een van slegs 25 globale kundiges wat gekies is om moedergesondheidsnorme te onwikkel as deel van ‘n WGO Taakspan wat daarop gemik is om internasionale standaarde en riglyne vir moedergesondheidsorg te stel. |
Dr Simon seëvier oor terugslae en pronk met nóg ‘n graad aan SU | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10978 | | Dr Simon seëvier oor terugslae en pronk met nóg ‘n graad aan SU | Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens) | Dr Donald Simon het swaarkry en tragedie oorkom om onlangs sy vierde graad aan SU te ontvang. |
US-proef vind eerste veilige, doeltreffende behandeling om MDR-TB by kinders te voorkom | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10976 | | US-proef vind eerste veilige, doeltreffende behandeling om MDR-TB by kinders te voorkom | FMHS Marketing & Communications | ʼn Grensverskuiwende kliniese proef het getoon dat ʼn orale antibiotika, levofloksasien, wat een keer per dag vir ses maande geneem word, die risiko vir die ontwikkeling van multimiddelweerstandige tuberkulose (TB) by kinders aansienlik verlaag het. |
Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10954 | | Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus | Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens) | Ná ‘n byna noodlottige motorfietsongeluk het Dr Chris Jurgens se lewe aan ‘n draadjie gehang. Sy oorlewing en sukses vandag is te danke aan ‘n reeks wonderwerke. |
Die krag van verbind bly met jou alma mater | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10972 | | Die krag van verbind bly met jou alma mater | Development & Alumni Relations | Wanneer laas het jy jou e-posadres, fisiese adres, en selfoonnommer vir die Universiteit Stellenbosch bygewerk? |
Belê in die toekoms – studentesteunbeurse en -projekte | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10973 | | Belê in die toekoms – studentesteunbeurse en -projekte | Development & Alumni Relations | Suid-Afrika staar 'n jeugwerkloosheidskrisis in die gesig en opvoeding bly een van die kragtigste instrumente om dit te bekamp. |
Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10967 | | Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik | Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens) | Toe dr Teresa David haar studies aan SU begin het, kon sy net “goeiemôre” in Engels sê. Vandeesweek het sy haar PhD ontvang. |
Van bediening tot meesters op 74 – pastoor breek skeidsmure af vir vroue in teologie | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10969 | | Van bediening tot meesters op 74 – pastoor breek skeidsmure af vir vroue in teologie | Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens) | Antoinette Erasmus bewys dit is nooit te laat om jou passie na te streef nie. |
US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10959 | | US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad | Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking | Die Amerikaanse ekonoom en ekonomiese geskiedkundige, prof Deirdre Nansen McCloskey, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorgraad vereer by sy Desember-gradeplegtigheid. |
Karen Bruns ontvang gesogte Kanselierstoekenning | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10964 | | Karen Bruns ontvang gesogte Kanselierstoekenning | Development & Alumni Relations | Karen Bruns, Senior Direkteur van Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge is met die gesogte Kanselierstoekenning bekroon vir haar uitstaande bydraes tot fondswerwing en die bou en bevordering van betekenisvolle alumni-verhoudinge. |