Transformation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023

​Die Transformasiekantoor het op 20 Oktober die Oscar Lees meer ›

Die pad na aksiegegronde relasionele...

Die Transformasie-indaba is ’n jaarlikse geleentheid waar die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap... Lees meer ›

DSKK en Maties vennote in eerste sosiale...

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy Verwelkomingsprogram vir nuwelinge afgesluit met 'n musiekfees... Lees meer ›

​Transform​asiekantoor


Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn spesifieke mandaat om transformasie aan die Universiteit Stellenbosch te fasiliteer, te koördineer en daaroor te adviseer deur:

 

  • Die implementering van die Transformasieplan te bevorder.
  • Die ontwikkeling en uitvoer van programmatiese intervensies wat daarop gemik is om sistemiese transformasie aan die US te vorm en te bevorder (bewusmaking; opvoeding oor en ontwikkeling van kritieke diversiteitsgeletterdheid en verandering).
  • Die ontwikkeling van prosesse vir die US-omgewing deur medeskepping. 
  • Die speel van ʼn voorspraakrol met betrekking tot kwessies van maatskaplike geregtigheid.
  • Monitering en evaluering van die transformasie van die instelling teen die nasionale riglyne wat deur USAF voorsien is.  
  • Belyning van die institusionele bestuursbeheer- en leierskapspraktyke met die transformasiedoelwitte van die US in die besonder en die nasionale transformasie-agenda oor die algemeen.

Visie

 

Streef na ʼn getransformeerde en geïntegreerde US-gemeenskap wat kritiese denke vier, debat bevorder en toegewyd is aan die demokrasie, menseregte en maatskaplike geregtigheid met ʼn uitwaartse, internasionale en toekomsgerigte fokus.

 

Missie​

 

Om ʼn veelvlakkige aandrywer van institusionele kultuurstrategieë aan die Universiteit Stellenbosch te wees, in die ontwikkeling van die Universiteit se kapasiteit om die manier waarop kennis geskep en die potensiaal van sy studente en personeel ontwikkel word, te transformeer​


Kern Dokumente​




​​​​​






Belangrike Kampus Skakels​​

  
  
Description
  
  
  
  
Eenheid vir Gelykwaardigheidhttp://www.sun.ac.za/english/transformation/PublishingImages/Equality.png
http://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/Pages/Equality-Unit.aspx?TermStoreId=d4aca01e-c7ae-4dc1-b7b2-54492a41081c&TermSetId=26eeba77-1e62-4949-9459-36136fa4de9c&TermId=0ddff005-4704-4499-99fc-a674f4cec4b5New tab
Ombudhttp://www.sun.ac.za/english/transformation/PublishingImages/Ombud.png
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Pages/Ombudsman.aspxNew tab
Kampus Veiligheidhttp://www.sun.ac.za/english/transformation/PublishingImages/security.png
http://www.sun.ac.za/afrikaans/safety/Pages/default.aspxNew tab
Kampus Gesondheidhttp://www.sun.ac.za/english/transformation/PublishingImages/Campus%20Health.png
http://www.sun.ac.za/afrikaans/CampusHealth/Pages/default.aspxNew tab
 ​​​
                               ​Kontak Ons​​​​​​​​​​​​​​​