pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

nagraadse​ Studies​​​

      nagraadse vaardigheidsontwikkeling​


​​​​​​
As jy eers as 'n nagraadse student aan die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer is, geniet jy toegang tot die Nagraadse Vaardigheidsontwikkelingsprogram van die Nagraadse Kantoor in die Afdeling Navorsingsontwikkeling. Die program bied verskeie geleenthede om jou navorsingsvaardighede en -kennis uit te brei – alles gratis. Dit rus nagraadse studente met die nodige gereedskap, vaardighede en strategieë toe om selfgerigte leerders te wees: om geleenthede by die US te identifiseer en te benut, verantwoordelikheid te aanvaar om die kenmerke van 'n gegradueerde te ontwikkel, en om hulle grade betyds te voltooi.

kontakbesonder-​hede