Sentrum vir Akademiese-administrasie
Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Almanak 2025
Let wel: hierdie almanak is tans slegs in Engels beskikbaar
Hoe om die almanak by Outlook te voeg
- Kopieer die intekeningskakel vir die almanak deur op die knoppie "Subscribe to FMHS 2025 almanac” te druk.
- Maak Outlook oop om die intekeningskakel by te voeg. As jy 'n US-personeellid is, teken aan met jou US-intekening besonderhede.
- Kies “Add Calendar.”
- Kies “Subscribe from web”. Plak die gekopieerde intekeningskakel in die vereiste spasie.
- Kies “Import”.
Let asseblief daarop dat, as gevolg van beperkings wat deur Microsoft opgelê is, word daar slegs inskrywings van vandag en tot een jaar in die toekoms vertoon.