Education
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kurrikulumstudie

​​​​​​​Departement Kurrikulumstudie streef na akademiese uitnemendheid binne die konteks van kurrikulumstudie as wetenskapsterrein.

 
Lees meer ...
Opvoedingsbeleidstudie

​Opvoedingsbeleidstudie bestaan uit twee breë opvoedkundige afdelings:

1) Filosofie van Opvoeding

2) Geskiedenis, Sosiologie en Vergelykende Opvoedkunde.

 
Lees meer ...
Opvoedkundige Sielkunde

​Die navorsingsfokus van die departement Opvoedkundige Sielkunde is gerig op die opvoedkundig-sielkundige ontwikkeling van menslike potensiaal in skole en gemeenskappe.

 
Lees meer ...

SHVO

Die Sentrum vir Hoër en Volwasse Onderwys (SVHO) bied nagraadse en professionele programme in volwasse en verdere leer aan. 

 
Lees meer ...
SUNSEP

​In Januarie 2013 het die Instituut vir Wiskunde- en Wetenskaponderwys (IWWOUS) en die Sentrum vir Leierskap en Bestuur in die Onderwys (SELEBOUS) saamgesmelt om die Stellenbosch Universiteit Sentrum vir Pedagogie te vorm (SUNSEP).

 
Lees meer ...
Jaarboek

​Fakulteit Opvoedkunde Jaarboek 2020

 
Lees meer ...