
Die Doel van die Program (PDP)
Die Departement van Bedryfsielkunde van die Universiteit van Stellenbosch
het by Interns wat hul formele internskapprogram voltooi, die gebrek aan blootstelling, vaardigheidsopleiding en bevoegtheidsontwikkeling in sleutelareas, soos deur die Raad vir Geestesberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) voorgeskryf, geïdentifiseer. As sodaning het die Departement van Bedryfsielkunde pogings onderneem om Interns te voorsien aan blootstelling, vaardigheidsopleiding en bevoegdheids-ontwikkeling in sleutelareas, deur werkswinkels en vaardigheidsontwikkelingsessies te reël deur die ontwikkelingsprogram (PDP) kort kursusse.
Oorsig van kort kursusse:
Vir verdere inligting oor hierdie kursus, kliek asb. op die relevante kort kursus naam
Kursus Naam | Onderwerp(e) | Datum | Venue | Koste | Aanbieder(s) |
Etiek 1
| Professionele Etiek vir Bedryfsielkundiges
| Moet nog aangekondig word | Hons Lokaal1041 Dept Bedr.Sielk.
| R650.00
| Michele Boonzaier (US Dosent)
|
Toetsing en Assessering 1 | JvR: Psigometriese Assesseringswerkswinkel CEB/SHL: The Occupational Personality Questionnaire (OPQ32r) – 'n Gevallestudie | Moet nog aangekondig word | Hons Lokaal 1041 Dept Bedr.Sielk. | R650.00 | Henriette Venter (JvR) Johan Struwig (CEB/SHL) |
Beroepsielkunde
| Loopbaanvoorligting – 'n praktiese benadering tot die proses
| Moet nog aangekondig word | Hons Lokaal 1041 Dept Bedr.Sielk.
| R2400.00
| Michelle Visser (US Dosent) Marietha de Wet (US Dosent)
|
Toestsing en Assessering 2
| Mindmuzik Media: Assesseringswerkswinkel Psytech: Handleiding oor Assesseringsinstrumente - 'n Gevallestudie
| Moet nog aangekondig word
| Hons Lokaal 1041 Dept Bedr.Sielk.
| R650.00
| Laure Kirsten-Otto (Mindmuzik) Babette Barnard (Psytech)
|
Etiek 2
| SABPP Etiek pillare vir besigheid
| Moet nog aangekondig word | Hons Lokaal 1041 | R650.00
| Karel van der Molen (SABPP Wes-Kaap Komitee)
|
Personeel Sielkunde 1 | Arbeidsverhoudinge Bestuur | Moet nog aangekondig word | Hons Lokaal 1041 Dept Bedr.Sielk. | R650.00 | Ulrich Stander (Besturende Venoot: Maserumle Corporate Employment Law) |
Assessering Sentrums | Die gebruik en toepassing van Assesseringsentrum simulasies | Moet nog aangekondig word | Hons Lokaal 1041 Dept Bedr.Sielk. | R2700.00 | Jerome Gardner en Terry Durant |
Om aansoek te doen:
Stel asb Avdil Lackay by avdil@sun.ac.za in kennis van die werkswinkels wat u beplan om by te woon.